Eet hierdie week stylselvry met dié 5 maklike etes. 

Die meeste Suid-Afrikaners eet te veel stylsel, maar almal wil nie noodwendig ’n banting-leefstyl volg nie. Probeer dié aandetes – dis stylselvry en boonop heerlik.

Wil jy weekliks jou aandetes in jou inbox ontvang? Teken in vir ons kos-nuusbrief en ontvang 5 vinnige aandetes elke Vrydag per-epos!

Laai jou inkopielys HIER af vir die hele week se bestanddele.

Inkopielys