(4 porsies)

  • 1 groot papaja
  • 280 g serano of parmaham
  • handvol vars roket
  • varsgemaalde swartpeper na smaak
  • 1 suurlemoen, in wiggies gesny

Skil papaja en verwyder pitte. Sny in groot stukke. Rangskik op opdienbord en plaas ham boop. Sprinkel vars roket oor en geur met swartpeper. Sit voor saam met vars suurlemoen.