Jy's lief vir kos en jy's lief vir eet. Soms lees jy hierdie volksvreemde woorde op ’n spyskaart en dan voel dit vir jou jy't geen idee wat dit beteken nie ...

Hier is 5 algemene kosterme wat almal behoort te ken. 

Doen nou ons <em>foodie</em>-toets en kyk hoe goed jy vaar! Klik HIER.