61 tipies SA-geregte uit al die vorige SARIE KOS-uitgawes

Deur Barbara Joubert
12 Julie 2010
Jou vinnige gids tot al die tipiese SA-geregte uit al die vorige SARIE KOS-uitgawes

SARIE KOS- SOMER 2007 SARIE KOS- SOMER 2008 Lamsosaties en roosterkoek Annatjie Melck se skaapafval Potgebraaide beesvleis en murgbene Karringmelkbeskuit Bruin-beskuit Bran-beskuit Muesli-beskuit Witbrood Jamblik-bruinbrood Marmite-tert

SARIE KOS- HERFS 2008 SARIE KOS- HERFS 2008

Hoenderkerrie-pot Lamsboud met bruin aartappels Wildspastei Gebraaide snoek Gebakte patats Patatbrood

SARIE KOS- WINTER 2008

Karoo-lamspastei, ertjie-kapokaartappels Springboknek-pot Gevulde vetkoek Aartappeltert Soetpatats Tamatiebredie Padda in die gat Gestoofde droëperskes Braaibroodjie


SARIE KOS- LENTE 2008

SARIE KOS- LENTE 2008

Klein lamsosaties

Bobotie-blokkies

Kerrie-groenbone

Sousboontjies

Roosterkoekies

Boerewors-frikkadelle met tamatiesous Mini-pampoenkoekies Hertzoggies

Gebraaide boerewors en kapokaartappels

Gerookte snoekpatee

SARIE KOS-SOMER 2008

SARIE KOS- SOMER 2008

Gemmerbier

SARIE KOS- HERFS 2009

SARIE KOS- HERFS 2009

Appelkooskonfyt

Perske-en-appelkoosblatjang

Heel ingelegde perskes

Paaslam met kappertjiesaad-kruievulsel

Pampoen-vetkoek

Pampoenbeskuit

Lamspastei

Tant Helie se melktert

SARIE KOS- WINTER 2009

SARIE KOS-WINTER 2009

Pekeltong met appelkoos-sous

Skilpadjies

Skaapstertjies Varkboud met mosterdsous Hoenderpastei met spek

Malvapoeding

Karoo-lamskerrie

Saki se wen-tamatiesmoor

Paptert

SARIE KOS- LENTE 2009

Wynjellie

Wen-sosaties

SARIE KOS- SOMER 2009

SARIE KOS- SOMER 2009

Gekookte skaapboud met kappersous

Nina se sjokolade-peperment-tert

SARIE KOS- HERFS 2010

SARIE KOS- HERFS 2010

Bunny chow

Frans se wen-bobotie

Rooibostee-drankie

* Jou Winter-uitgawe van SARIE KOS is nou te koop.