Op Sondag 9 Oktober vier Suid-Afrika sy eerste nasionale #TuindagSA. Ons kuier in ons tuine en geniet dit. As jy gelukkig genoeg is om ’n groentetuin te hê, kan jy al dié geregte binne 30 minute maak met die vrugte van jou arbeid!

Murgpampoentjie-en-ricotta-pasta

FOTO Donna Lewis FOTO Donna Lewis

Groente-en-vis-pakkies

Foto's deur Donna Lewis FOTO Donna Lewis

Nicoise-slaai op my manier

FOTO Donna Lewis FOTO Donna Lewis

Slaai met geroosterde aartappels, ertjies en spek

FOTO Donna Lewis FOTO Donna Lewis

Garnaal-kebabs met kekerertjie-puree

FOTO Donna Lewis FOTO Donna Lewis

Hou jy van mooi tuine? Dan sal jy mal wees oor die Kaapstadse Blommeskou van 27 – 30 Oktober - lees HIER meer.

Blommeskou Instagram