Ons het agter die skerms gaan loer hoe om Deona Tait van Pretoria se wen-melktert te bak.

Gaan kyk ook na die agter-die-skerm-foto's van die beoordeling van dié melktert-wedstryd.