Maak hierdie geregte met ’n Brasiliaanse geurtjie in jou eie (Afrikaanse) kombuis!

Afrikaans is kleurryk, Afrikaans het ritme, Afrikaans het seggenskap en Afrikaans het nut! Afrikaans is uniek en Afrikaans is universeel. Afrikaans is … oppibôl! Só skryf hulle op afrikaans.com – die splinternuwe platform vir enigiets en alles Afrikaans.

Wys hoe lyk jóú Afrikaans op afrikaans.com en jy kan tot R10 000 WEN!