Vandag is wêreldwyd Hamburgerdag. Dit is een lekkerte wat ons almal geniet, of dit met 'n geurige patty of 'n vegetariese variasie is. G'n wonder dat die hele Mei-maand aan burgers opgedra word.

Hier is 5 van Barbara se beste burgers

Kyk ook SuzelleDIY se "Ultimate burger"-video

https://youtu.be/hL9QMrKRAfY

sarie001

Kry ook lekker idees vir bygeregte met uie HIER.

Lees nou

Op soek na ’n burger

Gordan Ramsay-tjips