Bak en brou is terapeuties – die proses én resultate. Vandag vier ons dié dag met SARIE se kosredakteur Herman Lensing se lekkerste koek- en broodresepte.

Klik op die resep se naam vir die bestanddele en metode.

Brood


Basiliekruid-rolletjies

Jogurtbrood

Bier-en-biltongbrood

Volkoring-roerbrood

Anysbrood met druiwesalsa

Muesli-en-parmesaanbroodjie

Karringmelk-en-cheddar-brood

Tamatiebrood

Okkerneut-en-spekbrood

Uie-en-kaasbrood

Koeke


Ystervarkie-koek

Mojito-koek

Hertzog-koek

Karamel-en-roomysrolkoek

Suikerbekkiekoek met toffie

Klam sjokolade-en-karamelkoek

Vanielje-en-sjokolade-chiffonkoek

Pynappel-wortelkoek

Turksvy-suikerbekkiekoek

Gebakte kaaskoek met karamelsous

Tiemie-en-polenta-lemoenkoek

Tradisionele rooifluweek-koek

Onderstebo lemoenkoek

Suurlemoen-meringuekoek