Vier Erfenisdag die hele week met hierdie vinnige SA geregte. Maandag- tot Vrydagaand is onder beheer.

En as jy lus is vir 'n braaitjie op Braaidag, kry SARIE-kosredakteur Herman Lensing se heerlike spyskaart HIER.