Of dit ’n romantiese ete, piekniek, fliekaand of gesellige braai is, hier is die perfekte dates uitgewerk: van die spyskaart tot uitdrukkaarte én jou voorkoms.

Afspraak 1

Wees romanties met ’n kersligete vir twee 

’n Kersligete bly ’n wen-idee wanneer dit kom by Valentynsdag-planne. Kook vir die spesiale persoon in jou lewe ’n heerlike driegangmaaltyd of besoek ’n romantiese restaurant.

SARIE Romantiese Ete Uitrduk: Uitnodiging en Spyskaart SARIE Romantiese Ete Uitrduk: Uitnodiging en Spyskaart

Kry die uitdruk-stukke HIER.

Afspraak 2

Geniet ’n knus fliekaand

Soms is ’n rustige aand tuis met ’n goeie fliek en lekker wyn nét so spesiaal. Kies sy gunsteling-fliek en maak julleself gemaklik met springmielies en gourmet-burgers.

SARIE Fliek-aand Uitdruk: Springmielie boks SARIE Fliek-aand Uitdruk: Springmielie boks

Kry die uitdruk-stukke HIER.

Afspraak 3

Hou ’n familiebraai

SARIE Familiebraai Uitdruk: Kaartjies SARIE Familiebraai Uitdruk: Kaartjies

Kry die uitdruk-stukke HIER.

Afspraak 4

Wys jou liefde met ’n vrolike piekniek

SARIE Piekniek Uitdruk: Piekniek etikette SARIE Piekniek Uitdruk: Piekniek etikette

Kry die uitdruk-stukke HIER.

Lees nou

VIDEO: Suzelle DIY maak Valentynsdag-soetigheid

#SARIEfees is hier!

FOTO’S: Prins Harry en Meghan wéér saam