Of dit nou ’n bestanddeel in ’n slaai is of in die middel van ’n stukkie soesji pryk, ’n avokado bly lekker. Maar hier's ’n "nuwe" avokado-kuns wat al hoe meer mense wil bemeester: Avokado-rose.

Hoe doen jy dit? Dit lyk dalk baie moeilik, maar hier's ons wenke:

– Moenie ’n oorryp avokado gebruik nie. Sagte avokado's gaan nie mooi dun snitte maak nie.

– Sprinkel suurlemoensap oor jou roos om te keer dat dit verbruin.

Hier's ’n video wat wys presies hoe:

Lyk dit nie mooi nie?

A post shared by Anna Pelzer (@anna.pelzer) on