Heuning-en-karringmelk-brood
Heuning-en-karringmelk-brood

Heuning-en-karringmelkbrood

Die heuning en die karringmelk gee die brood ’n ekstra-sagte tekstuur wat dit veerlig maak. Bak dit by ’n hoë temperatuur om ’n lekker goue kors te kry.

RESEP HIER

Varknek met heuningglasuursel
Varknek met heuningglasuursel

Varknek met heuningglasuursel

Ek het dié resep op Inspirasiekos met SARIE (Via kanaal 147) gemaak en soveel reaksie gekry dat ek dit hier ook deel.

RESEP HIER

Russiese heuningkoek
Russiese heuningkoek

Russiese heuningkoek

Dis nou ’n afshow-koek! Dit verg ’n bietjie moeite, maar die beste dinge in die lewe vra mos maar moeite.

RESEP HIER

Italiaanse koeksisters (struffoli)
Italiaanse koeksisters (struffoli)

Italiaanse koeksisters (struffoli)

Dié bederf gaan jou hart steel. Dis stroopsoet en die geur van heuning en neute is uniek. Saam met goeie koffie kan jy jou maar verbeel jy is Italiaans!

RESEP HIER