Maklike SARIE-resepte danksy die inspirasie van seisoenale produkte én al jou Facebook-vriende se foto’s en verjaardae, alles op ’n pragtige gedrukte kalender wat by jou huis afgelewer word. Dis kos R130 per gedrukte kalender en sluit afleweringskoste in.

Bestel dit hier: