Is jy 'n bobaas-bakker of meester-sjef in jou eie kombuis? Ons soek daai lekker resep!

Daar's 2 maniere!

1. Stuur die volledige RESEP van ENIGE gereg en 'n FOTO van jouself na herman.lensing@sarie.com

2. Barbara is opsoek na jou lekkerste middel-van-die-week-lente-resep vir SARIE KOS. Stuur die volledige RESEP en 'n foto van jouself na bjoubert@sarie.com.