As jy, soos baie van ons, op die 25ste salaris kry, is dié week die middel van jou salarismaand. Die goeie nuus is dat jy steeds lekker kan eet, al knyp die geld reeds. 

Al dié resepte het ’n Franse flair en is genoeg vir 4 mense. Geniet!

Kook ook

Wat maak ons Sondag? Ons kook vir almal. Kry die spyskaart HIER.