Wat is Paasfees sonder varsgebakte paasbolletjies? SARIE se kosredakteur, Herman Lensing, het 'n maklike paasbolletjie-resep wat jy gerus kan probeer:

"Maak vanjaar Paasfees onvergeetlik met my maklike resep vir hot cross buns. Ek wys jou stap vir stap hoe en gee ook smullekker idees om hulle te omskep in spesiale smaakwonders. Lekker bak!"

Sodra jou hot cross buns uit die oond is, kan jy een van Herman se 4 paasbolletjie-variasie-resepte probeer:

Hot cross bun-framboos-en-wit-sjokolade-broodpoedin

Hot cross bun-framboos-en-wit-sjokolade-broodpoeding

Hot cross bun-Franse roosterbrood met bros spek en heuning

Hot cross bun-roomys-broodjies

Nougat-patee met hot cross bun-wafers

Barbara Joubert berei ook 'n Paasfees - hier's 6 van die beste Paas-resepte vir jou kuiertafel

Kerrievis

Kerrievis - Vrydag word kerrievis en Paasbolletjies tradisioneel in die Kaap saam geëet

Maklike oongebakte frittata Oondgebakte frittata - ’n Heerlike ligte middagete. Jy kan nog van jou gunstelingbestanddele byvoeg.
Gevulde lamsnek Gevulde lamsnek
Oeufs à la neige (Floating islands)

Oeufs à la neige (Floating islands) - Die naam beteken sagte meringues wat bo-op 'n heerlike vla dryf

Blini Blini - Blini (enkelvoud blin) is klein Russiese suurdeeg-pannekoekies
Paasbolletjiebrood Paasbolletjiebrood - Daar's min dinge so lekker soos warm Paasbolletjies. Bak sommer 'n hele brood daarvan en verras almal