Die gewilde lekkergoed-trein-koek is ’n reghoekige sponskoek wat jy met lekkers bedek. Perfek vir jou volgende kinderpartytjie.

In die nuutste SARIE-Partytjie uitgawe is die resep vir die gewilde trein-koek.

Hier is die templaat van die trein: