Die nuwe SARIE KOS is van vandag af op die rak en oudergewoonte is dit propvol heerlike resepte! 

In die April / Mei 2015-uitgawe kry ons kos-inspirasie uit Portugal en deel 7 heerlike maniere met oorskiet-varkboud. Barbara vs Herman: Wie kraai koning met ons peri-peri-hoender-uitdaging? Vind uit!

Ons deel 23 seekos-lekkertes - ook resepte vir banters! En as Eskom jou planne kniehalter, deel ons 'n heerlike spyskaart vir die ketelbraai (of koolstoof). PLUS: 30 vinnige rysgeregte vir mense met min tyd. kosdps1 kosdps2 kosdps3 kosdps4 Moenie dié uitgawe misloop nie! Laai ook jou SARIE KOS digitaal af - klik HIER