Die nuwe SARIE KOS is van die week af op die rak en oudergewoonte is dit propvol heerlike resepte! 

In die Junie / Julie 2015-uitgawe kry ons kos-inspirasie wat wys dat lekker kos nie noodwendig ure in die kombuis beteken nie.

  • Tuiskos 30 hoender-geregte
  • Stylkos Klapper-broodpoeding met mosbolletjies + nóg soet lekkertes
  • Droomkos Ons beste soppe - ’n hele maal
  • Ons kos Dis ’n fees-ete! Brou en kook met jou eie bier
  • Stap vir stap Maak self lekker brode en rolletjies
  • Vir banters Sondagmiddagete so goed soos rys, vleis en aartappels
  • Vir diabete Warme slaaie vir winterdae

Plus wie kan dié sjokolade-stoompoeding weerstaan?

sarie kos winter junie julie 2015

Kry dié uitgawe HIER

dps1 dps2 dps3 dps4 dps5 dps6 dps7 dps8 dps9

Kry dié uitgawe HIER