'n Franse hoed, so sê hulle, het 100 voue, en vir elke vou is daar 'n manier om 'n eier te gebruik. Hier is ons resepte - die  top 5 maniere om eiers te gebruik!

Die Nataniël Tafel

Soufflé

Parmasaan-eiers

Sitrus-mousse

Spek-en-eier-pastei

Doughnuts sonder olie

Geelperskes met sabayon en amandels

Oudtydse appelkoos-basaarpoeding

Bittersjokolade soufflé

Oefs à la neige ( floating islands)