Waarvoor betaal jy?

1. Al die SARIE- én SARIE KOS-resepte gerieflik op jou selfoon.

2. Skep jou eie resepteboek uit die databasis direk op jou selfoon.

3. Deel enige resep met vriende en familie. 4. Stuur jou eie top-resepte in om deel te word van dié resepte-databasis. 5. Vind SARIE en SARIE KOS-resepte wat jou spesifieke dieet- en leefstylbehoeftes pas. Teken só in op die diens

Tik m.sarie-resepte.com direk in jou soekenjin op jou foon

OF

SMS die woord SARIE na 31103* en ons stuur ’n webadres na jou selfoon waarop jy moet klik.

ONTHOU: Voor jy resepte kan sien of deel, moet jy registreer vir dié betaalde diens.

* ’n Tarief van R1 per SMS geld.