Dis Desembermaand, wat nie net heerlik vakansie is nie, maar ook tyd om vrugte te pluk! Ja, perskes, kersies, druiwe en aarbeie is nou ryp. Dis ’n lekker uitstappie vir die hele gesin.

Onthou dat die tye van streek tot streek wissel, daarom moet jy eers bel om seker te maak of daar vrugte is wat reg is vir pluk. Of besoek Pick your own, klik hier.  Kom ons gaan vrugte pluk! Hier's die plekke wat jy moet gaan besoek.

sk0112aarbeie_1_ FOTO Mickey Hoyle

Wes-Kaap

Mooiberge-plaasstal

Stellenbosch, 021 881 3222 (net Saterdae en Sondae)

www.zetler.co.za

The Red Berry

George, 044 870 7123

www.redberryfarm.co.za

Wildebraam-bessieplaas 

Swellendam, 028 514 3132

www.wildebraam.co.za

The Berry Farm

Swellendam, 082 961 2395 of 028 514 1919

Klondyke-kersieplaas 

Ceres, 023 312 1521

www.klondyke.co.za

Gauteng

Camdeboo-perskeplaas

Witkoppen, Johannesburg, 083 230 0333

Tangaroa-plaas

Hartbeespoortdam, 012 207 1116

kersies FOTO Klondyke Cherry Farm

Vrystaat

Nassau-kersieplaas

Ficksburg Tel: 051-933-2828

Epos: lodge@franshoek.co.za

FOTO Verskaf

Noord-Kaap

Iconos-plaas (druiwe)

Upington, South Africa 8801

Tel: 082 570 8400

Epos: iconos@mweb.co.za

Geniet die vars lug en smul aan die heerlike vrugte.

Lees nou

Bekendes wys hul bloedjies

Komediant Amy Schumer gaan Barbie wees