Barbara Joubert, ons kosredakteur, en haar assistent, Lynnae Janse van Rensburg, het die smoor-resepte gekeur en berei. Daarna is daar geproe en beoordeel deur Nerisa Coetzee en Marina Smith vanMedia24-tydskrifte en Daleen van der Merwe van NB-uitgewers.