Sowaar! Dis nie net tjops, wors en braaibroodjies wat oor die kole gaar gemaak kan word nie, hier's drie poedings wat perfek is vir jou braai.

FOTO Getty Images/ Gallo Images

Broodpoeding met konfyt

Sluit jou gesellige braai op 'n hoogtepunt af! 

Soek jy die resep? Klik hier

FOTO Micky Hoyle

Oor-die-kole-S'mores

Wat is nou lekkerder as om rondom die vuur te sit en malvalekkers te braai? Bak die koekies reeds voor jy gaan kampeer.

Soek jy die resep? Klik hier

FOTO Donna Lewis

Karamel-broodpoeding

Al ooit gewonder of jy ’n poeding op ’n vuur kan maak? Ja, jy kan!

Soek jy die resep? Klik hier.

FOTO Micky Hoyle

Watter een gaan jy probeer?