Lekker én vullend. Almal sal vra vir nog ’n happie.

Spekko_Promosie Tag

Bereidingstyd: 40 minute (insluitend kooktyd vir rys)

250 ml gaar Spekko Saman Brown Rice

1 klein komkommer, in blokkies gesny

250 ml tamaties, in blokkies gesny

½ rooi-ui, fyngesny

250 ml Italiaanse (flat-leaf) pietersielie, afgespoel en stingels afgesny

250 ml mentblare, afgespoel en stingels afgesny

1,25 ml fyn kaneel

2,5 ml wonderpeper (of Libanese sewespesery-mengsel)

1,25 ml fyn swartpeper

sout na smaak

sap van 1 suurlemoen (of na smaak)

150 ml ekstra-suiwer olyfolie

Meng al die bestanddele saam.

Kyk hoe maak Anna Carolina Alberts die gereg vir Spekko:

Besoek www.spekkorice.co.za vir nog resepte en volg Spekko op Facebook of @SpekkoRice op Twitter en @SpekkoSA op Instagram.