Kyk wat sê hulle:
"As julle maar net die magic deur hierdie woorde kon voel... Die kos is WONDERLIK!!" - Alicia Keys, sangeres

"Ons eet nie soesji nie. Ons het ons eie sjefs saamgebring maar 80% van die kos wat ons eet is Suid-Afrikaans." - Japanse afrigter, Okada.

Sokker-kyk-etes

Van 11 Junie gaan áls om sokker draai. Wat van geregte van oor die wêreld? Dié weergawes sal die doelhok tref!

Suid-Afrika - Bunny chow
Spanje - Seekos-paella
Italië - Osso bucco - kalf-skenkels
Portugal - Gebraaide sardientjies met slaai
Brittanje - Lise Beyers se koue varkvleispasteie
Duitsland - Duitse wors met sauerkraut en aartappelslaai
Brasilië - Feijoada - varkvleis met bone

Frankryk - Coq au vin - hoender in rooiwyn