Bestanddele

  • 6 snye beesvleis carpaccio
  • 3 aarbeie
  • 50 ml rissie-sjokoladesous
  • 1 suurlemoenwiggie
  • ½ avokado
  • grasuie en 'n mengsel van slaaiblare vir garnering
Beef Carpaccio
Metode:

1. Rangskik die carpaccio op die bord.
2. Druk die aarbeie in die sous in en 'fan' dit uit op die carpaccio.
3. Gooi die res van die sous in 'n sjerrieglas en sit dit op die bord.
4. Garneer met blare en avokadopeer en suurlemoenwiggie.