Salm met groenslaai en wasabi roomsous Bestanddele Wasabi-roomsous

  • ½ koppie vetvrye ongegeurde jogurt
  • 1 teelepel wasabi-pasta
  • 1 dessertlepel laevet-mayonnaise
  • 1 teelepel lemmetjiesap
Metode 1. Meng alles saam tot glad en sit voor saam met salm.
2. Salm – besprinkel met sout en peper, seël aan albei kante en sit voor.
3. Slaai – Verskeidenheid donkergroen blaarslaai en kruie, tamatie, avo en geroosterde dennepitte (pine nuts) en amandels Kyk die Roer! episode hier