Bestanddele

  • skaapkop
  • growwe sout
Metode 1. Vryf skoongekrapte skaapkop goed in met klam sout (verkieslik moet die sout effe grof wees).
2. Bak vir 4 ure teen 160 °C.
Kyk die Roer! episode hier