Bestanddele

  • skaapstertjies
  • sout en swartpeper
  • koljander
  • sojasous
  • Worcestersous
Skaapstertjies Metode 1. Meng sout, swartpeper en 'n bietjie fyngerolde koljander.
2. Geur skaapstertjies daarmee (nie te veel nie, want sojasous is ook sout).
3. Meng sojasous en Worcestersous.
4. Braai oor matige kole, smeer gereeld met sous-mengsel en draai gereeld om. Kyk die Roer! episode hier