Bestanddele

  • 1 Swiss roll
  • sultanas geweek in 'n halwe koppie port
  • 1 houer Ultramel-vla
  • gepreserveerde vye
  • gepreserveerde kersies
  • neute
  • geklopte room
Koekstruif Metode 1. Sny die Swiss roll in snye en pak onderin 'n bak of afsonderlike bakkies.
2. Skep lepelsvol sultanas en port bo-oor.
3. Skep vla, kersies, vye en neute in lae.
4. Herhaal al die lae en sit voor met geklopte room as bo-laag. Kyk die Roer! episode hier