Fredi Nest and Tammy - Anne Fortuin Bestanddele

  • 1 groot vars hoender
  • 1 t. hoenderspeserye
  • 500 ml braaimarinade
Spatchcock hoender Metode 1. Verwyder rugbeen en druk hoender plat.
2. Maak snitte in die dik dele.
3. Sit hoender in 'n plastieksakkie saam met marinade.
4. Laat staan so 2 uur of oornag.
5. Braai oor 'n matige vuur. (Mikrogolf op 65% vir 20 minute voor braai indien verkies.) Kyk die Roer!-episode hier