Henré Se Winter Vrugteslaai Bestanddele

8 clementines
1 granaat
100 ml granaatsap
100 ml lemoensap
2 teelepels heuning
geroosterde klappervlokkies

Metode 1. Skil die clementines en sny in dun ringe. Pak dit op 4 aparte kleinbordjies en sprinkel die granaatpitte oor.
2. Meng die granaatsap, lemoensap en heuning.
3. Gooi dit oor die vrugte en versier met die klapper. Kyk die Roer! episode hier