Jaco en Tammy Bestanddele

  • roosterbrood met kante afgesny en gesmeer met botter
  • gesnyde ham
  • 1 avokadopeer, verpulp (meng sout, peper en 'n bietjie balsemasyn by)
  • gerasperde kaas
  • gebraaide sampioene
Superboer vingers Metode Pak al die bestanddele op die roosterbrood en bedien. Kyk die Roer! episode hier