Bestanddele

  • 1 pak malvalekkers
  • 4 Flakes
  • foelie
Malvalekkers Metode 1. Sit die malvalekkers in die foelie en krummel die Flake bo-oor.
2. Vou die foelie toe oor die malvalekkers en braai oor die kole totdat dit gesmelt is. Kyk die Roer!-episode hier