Jeremy Mansfield en Tammy Bestanddele

  • hand vol slaaiblare
  • hand vol bronkorsblare
  • hand vol roketblare
  • 1 rooi soetrissie, opgesny in repe
  • 1 geel soetrissie, opgesny in repe
  • hand vol boontjiespriete
  • 1/3 koppie soesji-asyn as slaaisous
Viënamese Slaai Metode 1. Pak al die blare op 'n bord sodat dit 'n bedjie vorm vir die res van die bestanddele.
2. Meng al die bestanddele goed deur nadat jy die soesji-asyn oorgegooi het en sit voor.