Kobus Se Italiaanse Brood 1 lang italiaanse brood (ciabatta), in skywe gesny
tamatie-en-soetrissie-relish
kaas, gerasper

Metode 1. Smeer die brood met relish en sprinkel kaas bo-oor.
2. Bak teen 180 ºC tot die kaas gesmelt is. Kyk die Roer! resepte hier