Bestanddele

  • Peri peri-hoenderlewertjies
  • Peppadews
  • Spekrepies
  • Tandestokkies
  • Heuning
Steve Se Hoenderlewertjies Spek En Peppadews Metode 1. Plaas 'n stukkie lewer in 'n Peppadew, rol toe in spek en steek vas met 'n tandestokkie.
2. Doop in heuning.
3. Plaas op 'n gesmeerde oondplaat en bak in 'n verhitte oond op 180 ºC tot lewer gaar is.
4. Sit voor saam ribbetjies. Kyk die Roer! episode hier