Steve & die band Genoeg vir 4 Bestanddele

  • 2 eetlepels kakaopoeier
  • 3 eetlepels botter
  • 1 eetlepel stroop
  • 2 eetlepels water
  • 3 eetlepels suiker
Roomys met sjokolade sous Metode 1. Smelt botter, voeg kakaopoeier, suiker, stroop en water by.
2. Bring tot kookpunt en haal van plaat af.
3. Sit voor saam met roomys. Kyk die Roer!-episode hier