Bestanddele Genoeg vir 4

  • 2 eetlepels kakaopoeier
  • 3 eetlepels botter
  • 1 eetlepel stroop
  • 2 eetlepels water
  • 3 eetlepels suiker
Metode 1. Smelt botter, voeg kakaopoeier, suiker, stroop en water by.
2. Bring tot kookpunt en haal van stoof af.
3. Bedien saam met roomys. Kyk die Roer! episode hier