Jou SARIE tuis vergeet en nou wil jy bestanddele koop of 'n resep volg? Gebruik ons gerieflike nuwe SMS-diens en die resep kom na jou selfoon toe! Hier's die spesiale resep-kodes uit ons Kers-uitgawe.

HOE WERK DIT?

1.     SMS die kodewoord van die resep(te) na 35042 (sien by elke resep hieronder).

2.     Die resep(te) sal in jou selfoon-inboks beland as ’n MMS-boodskap en sluit die foto, bestanddele-lys én metode in.

WAT JY MOET ONTHOU

* Jou selfoon moet MMS-boodskappe kan ontvang.
* Elke SMS kos R3.
*AUGUSTUS-uitgawe se resepte is tot 31 Augustus 2010 per selfoon beskikbaar.


Patat-en-sjokoladekoek
SMS SJOKOLADE na 35042

Witwortel-en-witsjokoladekoek
Witwortel-en-witsjokoladekoek
SMS WITWORTEL  na 35042
Piesang-en-gemengde-neutkeok met karamelsous

Piesang-en-gemengde-neutkeok met karamelsous
SMS PIESANG na 35042

Beetkoek

Beetkoek
SMS BEET na 35042

Pynappel-wortelkoek

Pynappel-wortelkoek
SMS PYNAPPEL na 35042

Franse bruin-uie-sop

Franse bruin-uie-sop
SMS UIE NA 35042


Duitse aartappel-en-bratwurst-sop

Duitse aartappel-en-bratwurst-sop
SMS AARTAPPEL na 35042


SA lam-en-lensiesop

SA lam-en-lensiesop
SMS LENSIE na 35042


Britse ham-en-ertjiesop

Britse Ham-en-ertjiessop
SMS HAM na 35042

Italiaanse minestrone-sop

Italiaanse minestrone-sop
SMS MINESTRONE na 35042