Al ooit gewonder hoe jy eiers langer vars kan hou?

Probeer hierdie slim wenke:

- Plaas jou rou eiers in die karton in die koudste deel van die yskas, eerder as in die deur.

- Maak hardgekookte eiers deeglik droog en verkoel binne 2 uur.

- Moet liefs nie hardgekookte eiers vries nie. Eiergele (rou of gaar) kan wel gevries word.