4 porsies


Bestanddele:

4 mielies, skoongemaak

100 g botter

1-2 teelepels fyn rissies

knypie sout

Metode:

  • Smelt die botter in ’n bakkie.
  • Verf die mielies met die botter en braai oor warm kole tot gaar. Verf gereeld met botter.
  • Sprinkel die fyn rissies en sout oor en sit warm voor.