4 porsies


Bestanddele

1 pakkie hout-sosatiestokkies

1 pak boerewors

1 bottel sosatie-marinade

1 bottel soetrissie-sous

Metode:

  • Week die houtstokkies vir 30 minute in water.
  • Sny die boerewors in 10cm-stukke en druk die sosatiestokkies deur.
  • Plaas in ’n bak en giet die sosatie-marinade bo-oor.
  • Marineer vir 1 uur.
  • Braai die sosaties tot gaar en sit voor met soetrissie-sous.