Ek glo dat lekker eet oor 3 dinge gaan: goeie geselskap, goeie kos en natuurlik goeie wyn. Dis 3 goed waarmee jy die wêreld kan verower. Ek bly by dié syfer en deel hier ’n spyskaart van geregte met 3 bestanddele elk - ons skop af met ’n lekker framboos-mojito.

Framboos-mojito

Framboos-Mojito FOTO Donna Lewis

Vleisbotter

Vleisbotter FOTO Donna Lewis

Oornagbrood

Oornagbrood FOTO Donna Lewis

Oondgebakte forel + Gemarineerde beet

Oondgebakte forel FOTO Donna Lewis

Sjokolade-fudge-tert (in die mikrogolfoond)

Sjokolade-fudge-tert (in die mikrogolf) FOTO Donna Lewis