Die geliefde Franse fyngebak word vandag wêreldwyd gevier. Ons wys jou hoe maklik jy dié grênd-fyngebak sommer self kan maak.

Hier is ons drie gunsteling-resepte. Daar is iets vir almal - van tradisioneel, kortpad en selfs ’n stap-vir-stap-verduideliking!