Tradisionele melktert FOTO Donna Lewis
Tradisionele melktert FOTO Donna Lewis

Tradisionele melktert

SARIE KOS het in 2009 SA se beste melktertresep gesoek. Dié wenvulsel was van Deona Tait.

Klik hier vir die resep

Australiese vla-skyf FOTO Donna Lewis
Australiese vla-skyf FOTO Donna Lewis

Australiese vla-skyf

Dié weergawe bestaan uit 2 lae blaardeeg met dik vla tussenin.

Klik hier vir die resep

Melktertroomys FOTO Donna Lewis
Melktertroomys FOTO Donna Lewis

Melktertroomys

Roomys wat soos melktert smaak, kan mos net lekker wees!

Klik hier vir die resep

Jodetert FOTO Donna Lewis
Jodetert FOTO Donna Lewis

Jodetert

Jy maak dié tert met ’n sagte koekiedeeg wat jy uitrol.

Klik hier vir die resep

Franse Melktert FOTO Donna Lewis
Franse Melktert FOTO Donna Lewis

Franse melktert

Die amandelkors is ook baie lekker vir ander soetgebak.

Klik hier vir die resep

Herman se ouma se melktert FOTO Donna Lewis
Herman se ouma se melktert FOTO Donna Lewis

Herman se ouma se melktert

My ouma se yskasmelktert was altyd die hoogtepunt van ons kuiers. Hierdie is ’n ode aan Ouma Bettie en die wonderlike vakansies op die plaas – ek dink sy sal hou van my sjokolade-kinkel daarby ...

Klik hier vir die resep

Melktert met vrugte FOTO Donna Lewis
Melktert met vrugte FOTO Donna Lewis

Melktert met vrugte

Die Franse maak vlatert met vrugte bo-op. Hierdie melktert met vars frambose smaak ewe lekker.

Klik hier vir die resep