Bekende SA kosskrywer, uitgewer en kulinêre konsultant Lannice Snyman het dié gesogte S. Pellegrino World's Best Restaurants-toekennings bygewoon. Ferran Adrià van El Bulli het wéér met die eerste plek weggestap.

Só het SA beïndruk: