Die Instant Pot® maak wêreldwyd opslae! Hoekom? Dis nou die één kombuistoestel wat byna alles kan doen. Dis ’n 7-in-1-pot: ’n drukkoker, ryskoker, stomer, soteerpan, opwarmer en jogurtmaker alles in een.

Die Instant Pot®

Boonop is hierdie toestel ook slim, want ingeboude sensors en programme verseker dat jy elke keer ’n bord kos gaan kook wat perfek gaar is. Dit onthou selfs vorige resepte en pas aan by jou manier van kook.

Die Instant Pot® help jou om gesonde en ’n wye verskeidenheid kos vinnig gaar te maak. Van kaaskoek tot risotto in onder 30 minute!

Jy sal ook nie ’n tekort aan idees hê nie, want die Instant Pot® se Facebook-gemeenskap van 1,5 miljoen deel daagliks resepte en wenke. Laai die gratis Instant Pot®-resepteboek af en maak ’n wêreld van moontlikhede oop.

Die Instant Pot® (R1,999) is beskikbaar by Yuppiechef, in @Home-winkels en aanlyn.

Herman se hoenderkerrie

Hierdie kerrie is een van daardie etes wat jy maklik ná werk aanmekaarslaan. Die Instant Pot® maak dit heerlik vinnig gaar en spaar jou tyd. 

Herman se hoenderkerrie

Klik hier vir die resep

WEN ’n Instant Pot® vir jou én ’n vriendin

Een gelukkige SARIE-lesers en haar vriendin gaan elkeen ’n Instant Pot® WEN. Skryf hier in: